Interaktiewe Klank Gids - Fase 1
R 499,00Price
'n Omvattende digitale gids vir ouers en onderwysers wat die leertog in die tuin uiteensit. Dit sluit die klanke in vir die fase 1 klankreeks en dan ook die storie van die klank. Dit sluit ook kreatiewe idees in vir elke klank van fase 1 asook 'n lesplan vir elke klank.
Onthou dat elke klank ook 'n Bybelse waarde het wat by die klankie pas.
Fase 1 klanke:
a, i, k, m, n, o, p, r, s, t
