Digitale Klank Kaarte
R 199,00Price
'n Stel van 26 van Die Klanktuin karakters flitskaarte wat afgelaai en gedruk kan word en elke fonetiese teken bevat. Hierdie kaarte is ideaal vir selfdoenaktiwiteite tuis of in die klaskamer en ondersteun visuele geheue sowel as klankherkenning.
