Interaktiewe Klank Gids - Fase 2
R 499,00Price
'n Omvattende digitale gids vir ouers en onderwysers wat die leertog in die tuin uiteensit. Dit sluit die klanke in vir die fase 2 klankreeks en dan ook die storie van die klank. Dit sluit ook kreatiewe idees in vir elke klank van fase 2 asook 'n lesplan vir elke klank.
Onthou dat elke klank ook 'n Bybelse waarde het wat by die klankie pas.
Fase 2 klanke:
e, l, h, b, d, g, v, f, j, v, q, u, x, y, z, c
